Search This Blog

Contact details

Outeniqua Park, George, South Africa. Tel: (044) 873-0137 Fax: (044) 873-0405 email:rugby@swdeagles.co.za

ABSA CURRIE CUP 1ST DIVISION LOG

TEAMPWPTS
Boland10946
EP Kings10942
Valke10421
Griffons10218
SWD10316
Border10316

COACH'S CORNER

Die kontrakgroep is tans met die afseisoenprogram besig. Baie aandag word aan krag en kondisionering gegee. Die groep breek op Dinsdag 13 Desember en keer terug op 4 Januarie 2012. Die spelers kry ‘n intensiewe oefenprogram wat hulle op hulle eie volg tydens die reses en word evalueer op 4 en 5 Januarie. Die voorseisoenprogram neem in aanvang op 8 Januarie en die eerste oefenwedstryd is op 16 Januarie teen die Madibas op Outeniqua Park.

Ek het baie vertroue in die groep. Die groep het vanjaar diepte en bestaan uit 34 spelers (teenoor die 22 van verlede seisoen). Die eesrte Vodacomwedstryd is op 10 Maart teen die Cheetahs in Bloemfontein. Die span word onder die leiding van die Vodacomafrigter, Eddie Myners, gebrei en daar word met groot verwagting uitgesien na ‘n goeie Vodacom en curriebekerseisoene. Die voormalige Springbokrugbyspelers, Anton Leonard en Bevin Fortuin, is onderskeidelik die voorspeler- en agterspelerafrigter van die groep en waardevolle insette word reeds deur hulle gelewer.

Tuesday 4 October 2011

EAGLES LOSE OUT ON SEMI-FINAL SPOT

The SWD Eagles lost 24-53  (halftime 17-22) to the Boland Cavaliers on Friday, to lose out on qualification for the semi-finals in the First Division. Despite the score, which flatters the Cavaliers, the Eagles played well and scored 3 well worked tries by Wilhelm Koch, Braam Immelman and Mzo Dyanti. The injury curse continued to torment the Eagles, with star fullback Elric van Vuuren leaving the field in the first half with a leg injury.
Ultimately the number of injuries sustained during the season were just too severe for the Eagles to overcome. A number of young and club players however came to the fore and showed that the future is bright in the SWD.
An announcement will also be made soon on a number of new signings for the 2012 season, which will further significantly strengthen the squad for next season.

6 comments:

  1. Die signings,is dit stene om mee te bou?Ek hoop nie kontrakte en werwing het 'n se hierin nie,want dan gaan die treurmare net voortduur.
    Hier is GROOT fout in SWD en die mense in beheer moet dit erken en besef hulle het gefaal.Liederlik!
    Mnr Blogbestuurder moet asseblief nie die blog sluit as mense hulle kommentaar lewer nie.Dis lafhartig!

    ReplyDelete
  2. Blog kommentaar word nie gesluit nie, maar ons sal nie duld dat hierdie blog gebruik word vir politieke eie gewin nie. Ons sal ook nie toelaat dat rassistiese, neerhalende en lasterlike kommentaar gepubliseer word deur mense met n eie kleinlike agenda nie.

    ReplyDelete
  3. Goed so! Genoeg gehad van mense wat praat sonder om te weet wat regtig in SWD aangaan en nie wil besef dat die unie bou en in die regte rigting beweeg nie.

    ReplyDelete
  4. Whatever, miskien staan jy self agter die deur dat jy so heeltyd kap na die rassisme.en swd gaan net 1 rigting en dis al hoe meer die afgrond af. So ja whatever. Swd is die nuwe zimbabwe

    ReplyDelete
  5. Regtig? die nuwe Zimbabwe?? Sjoe nou vertel die meneer ons iets!

    ReplyDelete
  6. Dit gaan voorwaar reen!!!!Die blogger het weer moed geskep en die blog weer oopgemaak vir kommentaar!!!Groot meneer as jy nie weet hoe om mense te antw nie,bly net stil.Jy hoef nie noodwendig die laaste se te he nie.So gepraat van Zimbabwe,ek glo die blog word meer bestuur soos Noord Korea,waar alles wat negatief is teenoor hulle regering,gesensuur en verban word.
    Ek noem hierdie mense lafharte!

    Viva SWD,bou nog n jaar aan n span!!!Dis mos elke jaar se verskoning.

    ReplyDelete