Search This Blog
Contact details
- SWD Rugby Football Union
- Outeniqua Park, George, South Africa. Tel: (044) 873-0137 Fax: (044) 873-0405 email:rugby@swdeagles.co.za
ABSA CURRIE CUP 1ST DIVISION LOG
TEAM | P | W | PTS |
Boland | 10 | 9 | 46 |
EP Kings | 10 | 9 | 42 |
Valke | 10 | 4 | 21 |
Griffons | 10 | 2 | 18 |
SWD | 10 | 3 | 16 |
Border | 10 | 3 | 16 |
COACH'S CORNER
Die kontrakgroep is tans met die afseisoenprogram besig. Baie aandag word aan krag en kondisionering gegee. Die groep breek op Dinsdag 13 Desember en keer terug op 4 Januarie 2012. Die spelers kry ‘n intensiewe oefenprogram wat hulle op hulle eie volg tydens die reses en word evalueer op 4 en 5 Januarie. Die voorseisoenprogram neem in aanvang op 8 Januarie en die eerste oefenwedstryd is op 16 Januarie teen die Madibas op Outeniqua Park.
Ek het baie vertroue in die groep. Die groep het vanjaar diepte en bestaan uit 34 spelers (teenoor die 22 van verlede seisoen). Die eesrte Vodacomwedstryd is op 10 Maart teen die Cheetahs in Bloemfontein. Die span word onder die leiding van die Vodacomafrigter, Eddie Myners, gebrei en daar word met groot verwagting uitgesien na ‘n goeie Vodacom en curriebekerseisoene. Die voormalige Springbokrugbyspelers, Anton Leonard en Bevin Fortuin, is onderskeidelik die voorspeler- en agterspelerafrigter van die groep en waardevolle insette word reeds deur hulle gelewer.
Saturday, 9 July 2011
SHARKS EDGE BRAVE EAGLES
The best try of the evening however belonged to the Eagles. The movement started deep inside the 22 of the Eagles when the centre pairing Jeff Taljaard and Kempies Rautenbach, who both had outstanding games, started running and the movement was rounded off by flyhalf Cecil Dumond after a long run.
Fullback Elric van Vuuren and Dumond also had excellent games. Lock Giant Mtyanda was however the Eagles man of the match. The Eagles can face the Currie Cup with confidence after this performance against a strong Sharks team, which included Jacques Louis Potgieter and Ross Skeate.
The Eagles next face the EP Kings in Port Elizabeth on 15 July and the SWDRFU has arranged 100 free tickets and free bus transport for Eagles supporters for the match. The bus will depart Oudtshoorn at 11h00 and pick up supporters in George, Sedgefield and Knysna on its way to PE.
Hoekom was die kaartjies R60. Dit skakel baie mense in die George Area uit wat graag die tuiswedstryde wil bywoon, maar nie die hekgelde kan bekostig nie. Vir R60 behoort daar baie meer internasionale spelers te speel en vir 'n oefen wedstryd is dit verregaande om soveel te vra dink ek.
ReplyDelete