Search This Blog

Contact details

Outeniqua Park, George, South Africa. Tel: (044) 873-0137 Fax: (044) 873-0405 email:rugby@swdeagles.co.za

ABSA CURRIE CUP 1ST DIVISION LOG

TEAMPWPTS
Boland10946
EP Kings10942
Valke10421
Griffons10218
SWD10316
Border10316

COACH'S CORNER

Die kontrakgroep is tans met die afseisoenprogram besig. Baie aandag word aan krag en kondisionering gegee. Die groep breek op Dinsdag 13 Desember en keer terug op 4 Januarie 2012. Die spelers kry ‘n intensiewe oefenprogram wat hulle op hulle eie volg tydens die reses en word evalueer op 4 en 5 Januarie. Die voorseisoenprogram neem in aanvang op 8 Januarie en die eerste oefenwedstryd is op 16 Januarie teen die Madibas op Outeniqua Park.

Ek het baie vertroue in die groep. Die groep het vanjaar diepte en bestaan uit 34 spelers (teenoor die 22 van verlede seisoen). Die eesrte Vodacomwedstryd is op 10 Maart teen die Cheetahs in Bloemfontein. Die span word onder die leiding van die Vodacomafrigter, Eddie Myners, gebrei en daar word met groot verwagting uitgesien na ‘n goeie Vodacom en curriebekerseisoene. Die voormalige Springbokrugbyspelers, Anton Leonard en Bevin Fortuin, is onderskeidelik die voorspeler- en agterspelerafrigter van die groep en waardevolle insette word reeds deur hulle gelewer.

Saturday 16 April 2011

ARENDE BO TEEN BLOU BULLE

Die Arende het Saterdag n uitstekende oorwinning behaal teen die Blou Bulle in Pretoria, deur die wedstryd met 25 punte teenoor 23 te wen. Die Arende, wat halftyd 10 - 20 agtergeloop het, het gewen danksy die wendrie wat in die laaste sekondes gedruk is deur Brood van der Westhuizen.
Die Arende se verdediging was in die tweede helfte rotsvas en die Bulle kon slegs 3 punte in die helfte aanteken.
Vir die Arende het Howard Noble 2 driee gedruk en Brood van der Westhuizen 1. Raynor Bekker het 2 strafdoele behaal en 2 doelskoppe.
Hierdie oorwinning beteken dat die jong Arende span met groot vertroue kan uitsien na die Curriebeker reeks.

No comments:

Post a Comment