Search This Blog

Contact details

Outeniqua Park, George, South Africa. Tel: (044) 873-0137 Fax: (044) 873-0405 email:rugby@swdeagles.co.za

ABSA CURRIE CUP 1ST DIVISION LOG

TEAMPWPTS
Boland10946
EP Kings10942
Valke10421
Griffons10218
SWD10316
Border10316

COACH'S CORNER

Die kontrakgroep is tans met die afseisoenprogram besig. Baie aandag word aan krag en kondisionering gegee. Die groep breek op Dinsdag 13 Desember en keer terug op 4 Januarie 2012. Die spelers kry ‘n intensiewe oefenprogram wat hulle op hulle eie volg tydens die reses en word evalueer op 4 en 5 Januarie. Die voorseisoenprogram neem in aanvang op 8 Januarie en die eerste oefenwedstryd is op 16 Januarie teen die Madibas op Outeniqua Park.

Ek het baie vertroue in die groep. Die groep het vanjaar diepte en bestaan uit 34 spelers (teenoor die 22 van verlede seisoen). Die eesrte Vodacomwedstryd is op 10 Maart teen die Cheetahs in Bloemfontein. Die span word onder die leiding van die Vodacomafrigter, Eddie Myners, gebrei en daar word met groot verwagting uitgesien na ‘n goeie Vodacom en curriebekerseisoene. Die voormalige Springbokrugbyspelers, Anton Leonard en Bevin Fortuin, is onderskeidelik die voorspeler- en agterspelerafrigter van die groep en waardevolle insette word reeds deur hulle gelewer.

Monday 26 September 2011

EAGLES LOSE DESPITE GREAT COMEBACK

The SWD Eagles lost 45-53 to the Valke in Kempton Park on Saturday, despite a fantastic comeback in the second half. The Valke were leading 32-7 at halftime, but in the second half the Eagles scored 6 tries and if there was another 5 minutes of play, the Eagles would have won the match.
Both sides scored 7 tries, but the Valke succeeded with a drop goal and an extra penalty and conversion to win the match.
The Eagles are fourth on the log and still in the running for a semi-final place and face the Boland Cavaliers at home on Friday in a crunch match. The first division is heading for one of the most exciting last rounds of pool games, with all the teams still technically able to reach the semi-finals.

23 comments:

  1. Ai,what a joke.2jaar in die pad af en julle bou nogsteeds.Na 2jaar moet jy begin bekers wen meneer!Maar nou ja,wat jy saai sal jy maai!Moet nooit aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie.Julle het 'n perd opgesaal,ry hom nou.Sterkte met die bou van julle Eagles-sirkus.Wie lag nou vir wie?

    ReplyDelete
  2. Dit het laat geword as jy voor die laaste wedstryd in hierdie liga nognie gekwalifiseer het nie.Dis die swakste in SWD se geskiedenis!
    2 seisoene is verby en julle bou nog.Aan wat?Jy
    val vanaf 'n promosie-relegasie na feitlik heel
    onder op die log.En julle sê,julle bou?
    Ek is geneig om saam te stem.Jy't hom opgesaal,
    ry hom nou!Sterkte met die rit.

    ReplyDelete
  3. mmm now I wonder who posted the first comment....
    Don't need to be a rocket scientist to figure that 1 out! Guys even Boland with a bunch of Springboks didn't shape last year and built for this season!
    For the first time in history SWD are being administered within their budget and with the support of the entire rugby community.... and that is why certain individuals are negative for their own agendas

    ReplyDelete
  4. Kom laat ons nie mekaar bullshit nie.die bestuur en sekere individue het ontslae geraak van daai wit man en sy bestuur. Hier is die resultate daarvan hier is die GEMORS wat hulle aangevang het, vergeet van die span op die veld dis al lankal n groot verleentheid.Swd was op die regte pad die beste pad ooit in die geskiedenis van die unie maar dit was nie goed genoeg nie.maar die tyd het gekom dat die mense weggejaag moet word, ek dink die planne wat daar is aan die bou proses moet eder gebruik word om n plan uit te dink vir n wegkryp plek vir wanneer die klubs klaar is met julle. Waar is stag cronje en sy bestuur dis die enigste opregte leier in die unie dis die enigste ou wat die unie weer kan bring tot waar hy hom gebring het voorheen. en watse kamstige budget? Terwyl daar vir die klubs belieg word oor die finansies van die unie? Daar was geld en nou daar niks.dis n skande vir die gemeenskap en rugby in swd oor wat gebeur het.

    ReplyDelete
  5. Ja daar is miljoene rande weggeteken aan ander mense deur die votive vestige en as jy nie glo nie, vra maar vir SARU wat nou met die skuld sit saam met die SWD. Meneer, kry jou kop uit die verlede uit en los jou beheptheid met ras jy verneder jouself

    ReplyDelete
  6. Moes gelees het - deur die vorige bestuur

    ReplyDelete
  7. Haha aan die persoon wat praat van die klubs hierbo, jy bedoel dieselfde klubs wat die vorige president 2 keer in 2 weke weggejaag het en net n paar maande gelede met 1 van die mees oorweldigende meerderheidsbesluite in die unie se geskiedenis vir die huidige president herkies het??

    ReplyDelete
  8. Dit verstom my die volwassenheid van die persoon wat hierdie blog hanteer.Blogger,as jy nie hou van die komentaar wat gelewer word nie,hoekom hou jy dan die blog aan?Of, as jy nie die komentaar wil sien nie,hoekom gee jy my dan die opsie? Dit wil vir my voorkom dat jy nie van die komentaar hou wat geplaas is nie. Die feit van die saak is,die rugbygemeenskap staan nie so agter julle soos wat julle voorgee nie!Wie support losers?Ek het in die verlede n losie op Outeniqua Park besit,sowel as skolespanne en junior spanne geborg.As jy dink julle het die sake gemeenskap agter julle,is julle net so naief soos die afriter wat se,die kraaie/arende het nog n kans om te kwalifiseer vir die semi-finaal!In die afgelope 10-15 jaar toon die SWD n sekere tendens,die van opbou en dan weer afbreuk.Die sakemanne verstaan finasies en politiek,en ongelukkig het sekere mense nog nie die kuns geleer hoe om n unie professioneel te bestur nie,en word dit soos n klub met amatuers reg deur die bank,bedryf.So asb blogger,as jy groot genoeg is,hou my kommentaar op,of haal die blog van die internet af!

    ReplyDelete
  9. JJ van george jy slaan die spyker op die kop. Dit is so waar. Dis hoe hulle die unie ook bestuur, in n korupte wyse!! Ek het daai persoon se comment gesien wat gepraat het van die 2009 finansiele state bring dit bietjie uit dat ons kan sien wat daar in staan miskien gaan die bestuur dan nie meer so arugant en braaf wees en aanhou die klubs belieg nie.En die sake manne in goerge of in die suid-kaap sal nie betrokke raad weer in die unie omdat hulle weet wat met mnr.Cronje gebeur het. Bring hom terug en die geld kom weer terug en losies sal weer verkoop word.

    ReplyDelete
  10. 2009 se finansiele state is deur die clubs goedgekeur.
    Die rassistiese en neerhalende opmerkings deur Cronje se volgelinge verstom my

    ReplyDelete
  11. Is jy dieselfde John wat die dooie kat op die dooie kat so rondswaai in die koerant???)
    Nou maak jou kommentaar sin

    ReplyDelete
  12. AAN Annoniem.Dit wil vir my voorkom asof jy n persoonlike vendetta met Stag Cronje het. Ek wil jou net uitwys dat ek nie n volgeling van niemand is nie,maar is net n bekommerde ondersteuner van rugby.Ek glo nie daar was enige neerhalende opmerkings gemaak soos wat jy beweer nie,maar as mens kyk na die huidige stand van sake,kan n mens nie anders as om jou eie gevolgtrekkings te maak nie.Die sakegemeenskap weet wat Stag Cronje vir SWD beteken het, en hy is nogsteeds n gerespekteerde persoon in die hele Suid-Kaap.Jy praat van rassisme,wat het geword van die betuurslid wat blankes op die rugbyveld aangerand het?Wat het geword van die bestuurslid wat toesien dat sy wit werknemers nie betaal word nie,maar wel die bruin werknemers?Wat het geword van die bestuurslid wat vir n professionele rugbyspeler nie n kontrak wil aanbied nie ,omdat hy kwansuis Cronje ondersteun het?Wat het geword van die bestuur wat vir n swartspeler gese het,"Ons sal agter jou kyk.Die witspelers se ouers moet maar agter hulle kyk".Of is jy miskien die bstuurslid waarna ek nou verwys?Ons sakemanne is nie oningelig nie!

    ReplyDelete
  13. As jy n sakeman is meneer, hou jou dan maar by jou besigheid en moenie oningeligte en ongetoetste aantygings maak nie. As n "sakeman" behoort jy mos te weet dit is gevaarlik! Weereens die rassekaart....ai, hoe outdated!

    ReplyDelete
  14. Sal SARU so betrokke wees by die SWD en selfs hulle ex-CEO hier laat werk as dinge in SWD nie goed was nie? nee menere, julle belaster die hele SARU met al die bog wat julle praat.

    ReplyDelete
  15. Die enigste iemand wat bog praat en probeer cover vir swd se wickets is jy annoniem...die waarheid maak seer. Daar is n bekende se ding , die wiel draai die wat bo was gaan weer af en die wat onder is kom weer bo.Ek dink cronje en sy ondersteuners was nou lank onder maar nou begin hulle weer opstaan en die huidige bestuur is besig om te val.want die waarheid is besig om te wen. Sterkte vir almal maar dit lyk vir my die fight begin nou eers.

    ReplyDelete
  16. Dit wil lyk of hier lekker op tone getrap word.
    Ek kan nie verstaan hoekom word arme Stag nogsteeds by argumente ingesleep nie.Die man
    gaan op sy tipiese wyse voort met sy lewe en word nou selfs meer gerespekteer as ooit te vore.
    Dit lyk of hy sekerlik nog spook by sekere mense.Ek het onlangs in die Son gesien hy's oppad terug!Eerlik,reguit en op die man af.Nie agteraf met vuil speletjies wat 'n arm Unie, soos SWD,honderdduisende rande aan regskostes uit die sak gejaag het nie.Wie was die verloorder?Dis hoekom hy nogsteeds gerespekteer word.Ons moenie aanmekaar rassisme die skuld gee as op tone getrap word nie.JJ van George het feite opgehaal en ons almal weet dit.Dit lyk my dit maak seer.SARU het geweet dat sekere mense betaal word en ander nie.Hulle het niks daaraan gedoen nie.Ouditeursverslag en prokureersbrief het dit aan hulle uitgewys.Dis nie bog nie anoniem, ek het die voorreg gehad om dit self onder oë te kry.Ek het geen respek vir SARU nie.SARU is nie so hoog heilig soos jy wil voorgee nie.Dit maak nie saak wie of wat jy is nie,maar as jy toelaat dat mense se kos van hulle tafels afgeneem word,verdien jy GEEN respek nie.Ek stel nie belang om ooit weer my naam te koppel aan SWD se rugby nie.Ek hoop Stag kom red ons uit die gemors!!

    ReplyDelete
  17. Regskostes omdat Stag die unie hof toe gesleep het ja!
    Julle manne is snaaks.... of miskien slim.... julle laat nie toe dat feite in die pad kom van n lekker argument nie!! haha

    ReplyDelete
  18. en hy het elke saak verloor!
    Gaan nie my tyd langer mors nie, die hofdokumente is publieke rekords iemand wat die feite en hofuitsprake wil bevestig is vry on dit te doen sou hulle dit wou doen! Ek is seker die "sakemanne" sal weet hoe om dit te doen!

    ReplyDelete
  19. Annoniem,nou verstaan ek nie.SWD se president het in die pers bevestig julle het Stag genader om te skik.As julle dan so reg was en hy so verkeerd,hoekom dan skik annoniem?In enige taal is 'n skikking 'n verloor!Nee meneer,Stag het nie die Unie hoftoe gesleep nie.Faried Stemmet het!!Moenie 'n geveg begin en dan weghardloop as die feite jou begin vang nie.Sterkte,annoniem.Ek sê weer "los maar vir Stag".

    ReplyDelete
  20. Sjoe...annoniem dit lyk vir my jys lelik aan die onvang kant.ek dink jy sal ernstig jou feite moet her oorweeg. Ek dink jy moet dit aanvaar stag en sy gathondjies soos daar gese word is opad terug of jy dit like of nie. En ek hoor hier loop n gerig daar is n ondervraging ook nog opad sjoe.. Dink daar n paar manne wat nou al sal moet begin hardloop o.a diegene wat in n direksie vergadering gese het dis nie sy probleem as die personeel nie betaal word nie. Terwyl daar bruin personeel onder die tafel al lankal betaal word. Sjoe..wat nou annoniem.

    ReplyDelete
  21. Ondervraging, nou wonder ek waar jy daarvan sou hoor? Lyk my jy is een van daardie "gathondjies"! Eerstens, gaan kyk na elke aansoek Stag was die applikant so as jy enigsens verstaan hoe die dings werk sal jy weet dit beteken hy het die saak begin. Tweedens as jy die hof se uitsprake in daardie sake lees sal jy sien dat dieselfde applikant elke saak verloor het. Derdens is ek seker SARU se regspan lek hulle lippe af vir daardie ondervraging waarvan jy praat want daar is net een person wat kan verloor in so n ondervraging.

    ReplyDelete
  22. annoniem ja ek is n groot stag ondersteuner jys heeltemal reg.eerstens ek dink nie jy weet wat beteken skikking nie net soos wat ampie hierbo vir jou mooi uitbeeld.ek wil weet as stag als verloor het HOEKOM SKIK DIE UNIE dan met hom net so het julle vir ons klubs gese julle gaan die saak wen van die spelers en sakkie saayman se saak met almal het julle geskik dis mos niks. anders as n verloor nie.en die ondervraging ek dink ons moet maar wag en sien sover ek weet het saru se regspan niks daarmee te doen nie die manne wat die maatskappy gesink het moet kom verduidelik.so hou op skuil agter saru dit gaan jou niks help nie.kry liewer jou feite agtermekaar dit kan jou n groot verleentheid spaar.

    ReplyDelete